Illustrasies en uitleg van
Rooimiere-in-die-broek Idioominkleurboek

"Maak die potlode skerp.
Skiet daai doppies van die merkpenne af.
Lê op die gras, sit agterstevoor op ’n stoel, klim in die linnekas met ’n flits, of hang onderstebo in ’n boom.
Die tyd het aangebreek.
Kom ons kleur in!
Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere."
BO: ALTERNATIEWE OMSLAG EN FINALE OMSLAG 
ONDER: INKLEURPRENTE IN DIE BINNEKANT
Back to Top