Die eenvoudige waarheid: ek hou van teken en stories. 

Ek is 'n Suid-Afrikaanse kinderboekillustreerder.
Ek is in die 80's in Potchefstroom, Suid-Afrika, gebore en bring my kinderdae in Pretoria deur en later Venterstad in die Bo-Karoo. Ek het BA Grafiese Ontwerp aan die Noordwes Universiteit, Potchefstroom, studeer. Tydens my studies raak ek in die geheim effens obsessief oor illustrasiewerk. Grafiese ontwerp hou egter die pot aan die kook en ek werk daarna vir agentskappe in Bloemfontein en Kaapstad. Daarna verruil ek sentraal Suid-Afrika vir die Kaap en doen vryskutwerk vanuit Hermanus en daarna Bettysbaai en Greyton. Ek het daarna vir amper vier jaar naby Edinburgh, Skotland, gebly.
Die meeste van my kinderboeke (insluitende 'n aantal voorbladontwerpe vir jong volwassene literatuur) word deur Lapa Uitgewers gepubliseer - ’n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika. Ek het ook 3 boeke geïllustreer vir Think Equal (Verenigde Koninkryk) vir hul wêreldwye SEE Learning program (Social, Emotional, and Ethical Learning). 'n Mini-strokiesprent is ook gepubliseer deur Image Comics Inc
In 2019 was ek die grafiese ontwerper van 'n uitstalling vir die Universiteit van Huddersfield en Leeds Beckett Universiteit.
Ek leef en werk tans in Bergen, Noorweë saam met my man, Werner, en kinders Fia, Ben en Lukas.
Kontak of volg my op Instagram @linkibrand of epos: hello@linkibrand.com

The simple truth: I like drawing and stories.

I am a South African children's book illustrator. 
I was born in the 80's in Potchefstroom, South Africa and spent my childhood in Pretoria and later Venterstad in the Bo-Karoo. I studied BA Graphic Design at the North West University, Potchefstroom. During my studies I developed a slight obsession with illustration but soon realised that Graphic Design would provide a steady income and ended up working at marketing agencies in Bloemfontein and Cape Town. Later, I swapped central South Africa for the Cape while doing freelance work from Hermanus, then Betty's Bay and, eventually, Greyton. After that I lived close to Edinburgh, Scotland for almost four years. 
Most of my children's books (including a few cover designs for young adult literature) have been published by Lapa Publishers - a division of Penguin Random House South Africa. In addition to that I've illustrated 3 books for Think Equal (United Kingdom) for their global SEE Learning programme (Social, Emotional, and Ethical Learning). A mini comic strip has also been published by Image Comics Inc
In 2019 I was the graphic designer for an exhibition compiled by the University of Huddersfield and Leeds Beckett University.
I am currently living and working in Bergen, Norway with my husband, Werner, and children Fia, Ben and Lukas.
Contact or follow me on Instagram @linkibrand or email: hello@linkibrand.com​​​​​​​
Bloemfontein, South Africa
Bloemfontein, South Africa
Bloemfontein, South Africa
Bloemfontein, South Africa
Betty's Bay, South Africa
Betty's Bay, South Africa
Betty's Bay, South Africa
Betty's Bay, South Africa

Betty's Bay, South Africa

Greyton, South Africa
Greyton, South Africa
Greyton, South Africa
Greyton, South Africa
Greyton, South Africa
Greyton, South Africa
Venterstad, Bo-Karoo, South Africa
Venterstad, Bo-Karoo, South Africa
Venterstad, Bo-Karoo, South Africa
Venterstad, Bo-Karoo, South Africa
Penicuik, Scotland
Penicuik, Scotland
Edinburgh, Scotland
Edinburgh, Scotland
Vogrie Country Park, Scotland
Vogrie Country Park, Scotland

Penicuik, Scotland

Back to Top