Illustrasies vir
DRAAKASEM

"Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ’n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op ’n dag ’n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry ..."
Resensie hier.  •  Te koop hier.

OTHER WORK

Back to Top