Illustrasies en uitleg vir
Flippie word 'n vlieg
Geskryf deur Fanie Viljoen
Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! 
Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met 'n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. 
So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!
Koop die boek hier
Back to Top